--terug-- --zoom-- --verder-- --tekst-- --overzicht-- --online zoeken--

Klik voor de volgende foto

Pretoria, 1929, Zeeuwen in den vreemde: Uit Pretoria ontvingen wij het volgende schrijven: Aan die Redaksie Ons Zeeland Middelburg. Meneer, Om 'n lang storietje kort te maak, vra ons van U die vriendikheid om bygaande kiekie in U blad te plaas. Ons stel als oud-Seeue altijd nog baie belang in die ou bakermat en ons sal baie bly wees as U nog 'n plekkie in U blad vir ons oor het Baie dankie Die Seeuse boys. 'n Toevallige ontmoeting op Nuwejaarsdag van sewe kêrels uit die Goese land in Pretoria. Moenie huil nie Moenie treur nie Want die Seeuse boys Kom weer!